Tiny Town - Fokofpolisiekar

Tiny Town - Fokofpolisiekar

  • リリース年: 2012
  • 言語: アフリカーンス語
  • 間隔: 2:06

以下は曲の歌詞です Tiny Town 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " Tiny Town "

原文と翻訳

Tiny Town

Fokofpolisiekar

In wrede woede het ek die

Hand wat beheer gebyt

Verwyt myself op harder en

Harder grond neer gesmyt

Dis nou ek wat die leiband lei

Te veel verskeur om sulke

Argumente ernstig op te neem

Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie

My greep op my geloof glip gereeld

My wonde wonder waar genesing kom vandaan

Soet slaap sonder sonde vanaand

Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie

Jou greep op jou geloof glip gereeld

Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan

Soet slaap sonder sonde vanaand

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます