Vir Altyd 07 November - Fokofpolisiekar

Vir Altyd 07 November - Fokofpolisiekar

Год
2006
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
189500

以下は曲の歌詞です Vir Altyd 07 November 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " Vir Altyd 07 November "

原文と翻訳

Vir Altyd 07 November

Fokofpolisiekar

Al jou vriende se vir my

Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my

Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil

Onthou nie

Maar dit voel nou asof jy

'n bietjie beter na my kyk

Jy’t net soveel gedrink

En ook jou hele lewe lank

Probeer weg hardloop

Ek weet nie hoe jy as kind was nie

Jy’t ook elke aand uitgegaan

Ek het geweet dit gaan gebeur

Ek het geweet dit gaan gebeur

Al die geskree-ery

Was toe verniet gewees

Ek het jou vergewe

En jy

Jy vir my

Ek sien jou in meisies raak

En dan gaan soek ek jou daar

Ek weet dis fokken simpel van my

Soos 'n baarmoeder

Dun gesmeer

Oor elke wegkruip plek

En trappie van my sosiale leer

Als van jou wat in my gis

Gee my hoendervleis

As dit November is

Dis al wat ek wil se

Dis al wat ek kan se

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます