Verklaar - Fokofpolisiekar

Verklaar - Fokofpolisiekar

  • Альбом: Sweet 16

  • リリース年: 2020
  • 言語: アフリカーンス語
  • 間隔: 2:51

以下は曲の歌詞です Verklaar 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " Verklaar "

原文と翻訳

Verklaar

Fokofpolisiekar

Ek verklaar ek sit nou met niks nie

Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot

en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn

en ons harte poes toe van pyn

en ek hardloop en skree

mislei my nog een keer

is dit rerig nodig om soos jy te wees

ons sing al jare saam aan ons doodslied

want die leuenaar in my is die leuenaar in jou

en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn

en ons albei poes toe op pyn

en ek hardloop en skree

mislei my nog een keer

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます