Paranoia - Fokofpolisiekar

Paranoia - Fokofpolisiekar

Год
2017
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
263480

以下は曲の歌詞です Paranoia 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " Paranoia "

原文と翻訳

Paranoia

Fokofpolisiekar

Ek is sonder kultuur gebore

Ek bly toevallig in Afrika

Ek praat toevallig Afrikaans

Daar’s baie min mense wat my verstaan

Ek sluip deur die strate

Sonder rigting

Sonder koördinate

Sondebok

Verslaaf aan massamedia

Slagoffer van prestasie-angs en…

Paranoia, paranoia!

Ons bid ons bly beskut

Terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk

'n Lewe met paranoia, paranoia!

Afrika die vampier

Beeldskone ondier

Oorlog is kultuur

Mens teen mens

Mens teen natuur

Kom ons ignoreer maar

Wat ons in die gesig staar

Hier het ons ontstaan

En hier sal ek vergaan

My eie dood bekommer my nie

Ek is nie meer bang vir die donkerte nie

My hart klop net vinnig wanneer dit donker is

Slagoffer van prestasie-angs en…

Paranoia, paranoia!

Ons bid ons bly beskut

Terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk

'n Lewe met paranoia, paranoia!

Afrika die vampier

Beeldskone ondier

Afrika

Afrikaans

Afrikaner

Afrika die vampier

Beeldskone ondier

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます