Bel Vir Middelvinger - Fokofpolisiekar

Bel Vir Middelvinger - Fokofpolisiekar

Год
2006
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
240280

以下は曲の歌詞です Bel Vir Middelvinger 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " Bel Vir Middelvinger "

原文と翻訳

Bel Vir Middelvinger

Fokofpolisiekar

Ons kan halfies gaan\nLangs Tafelberg af ry\nTerwyl die son sak\nDoen dit nou\nEn ons kan kyk wat gebeur\nSal in elk geval\nDie geld wat ek het spandeer\n'n Doodloop aand\nVan 'n doodloop maand\nVan 'n baie onbesonderse jaar\nMy duiwels sal selfsugtig\nBy my waak\n'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal\nLos dit vir later\n'n Plan B\nJy weet hoe dit werk\nEnige oomblik kan een van ons vrek\nWat jy begin het moet klaar\nIemand word altyd in die steek gelaat\nDit raak erger voor dit gesond kan raak\nDis jy\nJy het hulle hier ingelaat\nMy duiwels sal nou snoesig\nBy my slaap\nEk le oop oe\nDoodstil en wag\nVir 'n kans om te ontsnap\nOm werklik gered te word\nMoet jy eers op die rand staan\nLos dit vir later\n'n Plan B\nJy weet hoe dit werk\nEnige oomblik kan een van ons vrek\nWat jy begin het moet klaar\nIemand word altyd in die steek gelaat\nEk is nie 'n welsyn saak nie\nDit mag dalk so lyk\nHoe konstruktief is negatiwiteit\nWat het ek bereik?\nMy toekoms ruineer\nOm my hedendaag te preserveer

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます