以下は曲の歌詞です Backstage (As Daar Een Is) 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き
原文と翻訳
Fokofpolisiekar
Na 2 uur
Kan niks goeds gebeur nie
Mens kan altyd 'n verskoning kry
Jouself uitstal in die dieretuin
Dis net nog 'n manier om jonk te bly
'n onbekende steek sy oop hand uit
Om my stelselmatig
Die verderf in te lei
Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
Neem deel aan my dekonstruksie
Aanvanklik
Onafhanklik
Mens kan altyd 'n gewoonte kry
Jouself besig hou intussen tyd
'n geween en 'n gekners
'n konstante gekerm
Ek ken die plek
Die baas is 'n vriend van my
Hy steek sy oop hand uit
My alledaagse nie-fiksie
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます