As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand - Fokofpolisiekar

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand - Fokofpolisiekar

Альбом
Sweet 16
Год
2020
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
152270

以下は曲の歌詞です As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand "

原文と翻訳

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

Fokofpolisiekar

Elke oggend is ek in die hel,

ek word wakker en die vlamme brand my vel.

sal ek ooit rerig kan opstaan,

en nie my bed mis nie?

gee my alkahol,

gee my 'n lewe,

gee vir my raad,

vir my 'n rede,

sodat ek kan opstaan,

verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,

raak dit net swaarder,

kan ek ophou lewe na vandag?

en als is weg,

draai jou ander skouer dan’s

als reg.

hoekom raak ek so kwaad?

ek vind ek raak so kwaad,

en ek skree «god!»

maar dit is niks werd nie.

daar is iets beeldskoon in die donker nag,

daar is iets beeldskoon in die donker nag,

daar is iets beeldskoon in die donker nag,

daar is iets beeldskoon…

daar is iets beeldskoon in die nag!

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます