Tevrede? - Fokofpolisiekar

Tevrede? - Fokofpolisiekar

  • リリース年: 2012
  • 言語: アフリカーンス語
  • 間隔: 4:18

以下は曲の歌詞です Tevrede? 、アーティスト - Fokofpolisiekar 翻訳付き

歌詞 " Tevrede? "

原文と翻訳

Tevrede?

Fokofpolisiekar

Mikrogolfoond mense marseer

Wanbegrip, wanbalans, wanbeheer

Weggedraai

Met die son op hul rue

Ek verkies die son op my gesig

Ek sal nooit weer terug gaan nie

Ek sal nooit weer terug gaan nie

Ek sal julle nooit tevrede

Tevrede stel nie

Hou jou kop vas

Die probleem is net dat

Ek nie weet wie ek is nie

Hierdie kan nog lank vat

Hierdie kan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef

Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet

Fluister kliphard

Speel so sag as wat jy kan

Soen so veel as wat jy wil

Soen so veel as wat jy wil

Hou my net vas

Die werklikheid is dat

Ek nie weet wie ek is nie

Hierdie gaan nog lank vat

Hierdie gaan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef

Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet

Fluister kliphard

Speel so sag as wat jy kan

Soen so veel as wat jy wil

Soen so veel as wat jy wil

Soen so veel as wat jy wil

Soen so veel as wat jy wil

Soen so veel as wat jy wil

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます