Verwag My Terug - Die Heuwels Fantasties

Verwag My Terug - Die Heuwels Fantasties

Год
2020
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
256210

以下は曲の歌詞です Verwag My Terug 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き

歌詞 " Verwag My Terug "

原文と翻訳

Verwag My Terug

Die Heuwels Fantasties

Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou

Al was die ligte af Elektrisiteit toe jy aan my raak

'n Silwerstroom

Kristalhelder dagdroom

'n Silwerstroom

Kristalhelder dagdroom

Die trane val

Uit my blou

En ek wil net onthou

Hoe ek net jou hand vas wou hou

Vat my terug

Donderbuis

Koop vir my tyd

En die trane val

Uit my blou

Kan jy onthou

Hoe jy ook my hand vas wou hou

Vat my terug

Ek wil nog 'n kans kry (2x)

Dit voel soms soos 'n reënboog

En soms soos 'n bom

Soms soos 'n vals noot

En soms soos 'n wolf

'n Silwerstroom

Kristalhelder dagdroom

'n Silwerstroom

Kristalhelder dagdroom

En die trane val

Uit my blou

En ek wil net onthou

Hoe ek net jou hand vas wou hou

Vat my terug

Donderbuis

Koop vir my tyd

En die trane val

Uit my blou

Kan jy net onthou

Hoe jy net my hand vas wou hou

Vat my terug

Ek wil nog 'n kans kry

Terwyl ons vry

Vlieg daar vliegtuie in torings vas

En wis ons al die diere in die see uit

As ons baklei, is ek bly

Wanneer dit verby is Verby is As ons baklei, is ek bly

Dit is verby (4x)

En die trane val

Uit my blou

Kan jy net onthou

Hoe jy net my hand vas wou hou

Vat my terug

Donderbuis

Koop vir my tyd

En die trane val

Uit my blou

As ek kon onthou

Hoe ek net jou hand vas wou hou

Verwag my terug

Ek wil nog 'n kans kry

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます