Nare Kaskenades - Die Heuwels Fantasties

Nare Kaskenades - Die Heuwels Fantasties

Год
2012
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
269300

以下は曲の歌詞です Nare Kaskenades 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き

歌詞 " Nare Kaskenades "

原文と翻訳

Nare Kaskenades

Die Heuwels Fantasties

Veronderstel ek word spyt

En dis als verniet

'n Beroerte wag op my As ek kon kies sou ek niks besluit

En ek sou dit kies

Sonder om my oë toe te knyp

Waar’s jy dan

Dis waar: jy gaan

Bitter min

Bitter mooi

Sonder trane

Jou hoofstuk voltooi

En in die nare kaskenade

Gly jy net verby (2x)

Die aardbol respireer

Die oseaan

Tot in vervelens al Na mekaar gestaar

Blou in die gesig

Lig in die broek

Hart, hard op soek

Waar’s jy dan

Dis waar: jy gaan

Bitter min

Bitter mooi

Sonder trane

Jou hoofstuk voltooi

En in die nare kaskenade

Gly jy net verby

Verveelde ure onder die Afrikason

Oranje pakke afgeëts in heuwel

Die snelweg wat blom

En bitter min

Bitter mooi

Sonder trane

Jou hoofstuk voltooi

En in die nare kaskenade

Gly jy net verby (4x)

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます