以下は曲の歌詞です Rofstoeigreep 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き
原文と翻訳
Die Heuwels Fantasties
Kan ons hierdie ding doen
Kyk hoe dit voel
Gee jou oogknip hier
Of gee jy nie werklik om nie
Kan ons hierdie ding doen vir 'n rukkie
Kyk hoe dit voel
Gee jou oogknip hier
Of gee jy nie werklik om nie, of gee jy nie werklik om nie
Kan jy hierdie dier se hartsnare kielie
En kyk hoe dit voel
Verskriklik versigtig
Ongeskik maar
Hoe ookal
Ek was opgesweep in 'n koue sweet
Emosionele parapleeg
Romanties analfabeet
In 'n rofstoeigreep
Dis skokkend hoe ons almal drom
Om 'n ongelukstoneel
Romanties analfabeet
In 'n koue sweet
Kan ons hierdie brein spoel
Kan ons hierdie brein spoel vir 'n rukkie
En kyk hoe dit dan voel
Onder die kraan hou en wag
Vir al die sondes om af te was, sondes om af te was
Gee jou oogknip hier
Of sien jy nie werklik kans nie, of gee jy nie werklik om nie
Hoe ookal
Ek was opgesweep in 'n koue sweet
Emosionele parapleeg
Romanties analfabeet
In 'n rofstoeigreep
Dis skokkend hoe ons almal drom
Om 'n ongelukstoneel
Romanties analfabeet
In 'n koue sweet
Ek is die ongeluk
Waarvan ek vroeër al gepraat het
Ek is die ongeluk
Waarvan ek vroeër al gepraat het
Ek is die ongeluk
Waarvan ek jou al gewaarsku het
En ek is die ongeluk
Waarvan ek jou
Maar wat ookal
Ek was opgesweep in 'n koue sweet
Emosionele parapleeg
Romanties analfabeet
In 'n rofstoeigreep
Dis skokkend hoe ons almal drom
Om 'n ongelukstoneel
Romanties analfabeet
In 'n koue sweet
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます