以下は曲の歌詞です Gebruik My 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き
原文と翻訳
Die Heuwels Fantasties
Dit was verkeerd gewees om so weird te wees
Die gety was laag, ons was hoog ons was songless ek alleen
Meeste van die tyd
Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie
Niemand het nie, ek is niks nie, totdat jy my nie sien nie
Ek is hier, ek is hier
Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

Jou uiteindelik gekry
Deur die geraas baklei en ek kyk hoe jy slaap met die TV aan
Nou’s ek alleen
Meeste van die tyd, maar dis okay
Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie
Niemand het nie, ek is niks nie
Maar ek is hier, ek is hier, ek is hier
Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier
Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier
Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier
Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます