以下は曲の歌詞です Bietjie Hoop 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き
原文と翻訳
Die Heuwels Fantasties
'n Biejtie hoop, is al wat mens kort
Ietsie om aan vas te klou
'n wrede, wonderlike wedstryd dis ma hoe dit loop
Almal soek korrels
Loop een of ander tyd by die uurglas uit
'n Bietjie hoop
Net 'n bietjie hoop
Maak jou hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
'n Bietjie hoop
Mos al wat mens kort
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
'n Klein biejtie hoop, is al wat mens kort
Ietsie om aan vas te klou
En as dit is hoe hy loop, hou my regop
Lug soos n veer soos die grond
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
'n Bietjie hoop
Mos al wat mens kort
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
Kan nie kla nie
Kan nie nou stil staan nie
Kan nie kla nie
Jy moet kruip voor jy loop
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
'n Bietjie hoop
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
Maak you hart se hekke oop
'n Bietjie hoop
Is al wat mens kort
Ietsie om aan vas te klou
En as dit is hoe hy loop, hou my regop
Lug soos n veer soos die grond
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます