Niks En Nêrens - Die Heuwels Fantasties

Niks En Nêrens - Die Heuwels Fantasties

Год
2017
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
240260

以下は曲の歌詞です Niks En Nêrens 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き

歌詞 " Niks En Nêrens "

原文と翻訳

Niks En Nêrens

Die Heuwels Fantasties

So vêr gery, skool is uit

En ek’s 'n passasier, slaap teen die ruit

Dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie

Ek gaan nêrens nie

Ek gaan nêrens, nêrens nie

Solank jy weet waar ek is

Sal jy weet waar die huis is

Jy gaan nêrens nie

Tussen niks en nêrens nie

Solank jy langs my is, is dit waar die huis is

Koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere

Jy weet altyd wat om te doen

Jy weet mos altyd wat om te doen

Ek gaan nêrens nie

Ek gaan nêrens

Nêrens nie

Solank jy weet waar ek is

Sal jy weet waar die huis is

Jy gaan nêrens nie

Tussen niks en nêrens nie

Solank jy langs my is

Is dit waar die huis is

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます