Die Volkslied - Die Heuwels Fantasties

Die Volkslied - Die Heuwels Fantasties

Год
2015
Язык
`オランダ語`
Длительность
227390

以下は曲の歌詞です Die Volkslied 、アーティスト - Die Heuwels Fantasties 翻訳付き

歌詞 " Die Volkslied "

原文と翻訳

Die Volkslied

Die Heuwels Fantasties

'n Groot, groot leegte jang oor die klippe en sand

'n leemte wat ons vas vang

Hang oor die klippe en die sand

En dan tussen ons tuin beland

Ons sluk die spasie in om verveeldheid te oorwin

En koekonne vir al ons kinders te spin

Daai deel agter die struike en die grens van jou erf

Waar net jou bure se diere inkom

Daar lê die werklike waarde van jou eiendom

Daar is te veel van ons

Hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom?

Snaaks genoeg vind ons vrede hierin

Dis moeilik om net alleen te sit

Daar is te veel mense en almal weet dit

Daar’s 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop

'n Stoor vir ons huishoudelike stront

Ruimteboef vakbond vabond

Ingebreekte wilde kind

Kan jy tog ook net jou rus vind?

Ingebreekte wilde kind

Daai deel agter die struike

En die grens van jou erf

Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg

Daar lê die werklike waarde van jou eiendom

Daar is te veel van ons

Hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom?

Snaaks genoeg vind ons vrede hierin

Dis moeilik om net alleen te sit

Daar is te veel mense en almal weet dit

Daai deel agter die struike

En die grens van jou erf

Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg

Daar lê die werklike waarde van jou eiendom

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます