Wie Is Jy - Bobby Van Jaarsveld

Wie Is Jy - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
223260

以下は曲の歌詞です Wie Is Jy 、アーティスト - Bobby Van Jaarsveld 翻訳付き

歌詞 " Wie Is Jy "

原文と翻訳

Wie Is Jy

Bobby Van Jaarsveld

As jy na jouself kyk wat sien jy en sal jy kan verander

Jy doen dit weer nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand

En dis nog altyd dieselfde jy wil hoor jy is die beter helfte

En ek moet my sterre dank dat ek iemand soos jy kon kry

So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val

Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie

Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby

Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie

Hierdie was die laaste rondte daar is ander

Dit is nou verby

As ek in jou oë kyk dan sien ek en ek weet wat jy nou doen

Jy doen dit weer, nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand

Jy’t gesê jy’t verander maar beloftes bly net woorde rondom jou

O ek wonder of ek weer so een soos jy sal kry

So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val

Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie

Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby

Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie

Hierdie was die laaste rondte daar is ander

Dit is nou verby

Ek het vir jou gesê dat dit nooit weer kan gebeur nie

So dit was die laaste dis verby ons kan vriende bly

Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie

Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby

Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie

Hierdie was die laaste rondte daar is ander

Dit is nou verby

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます