Soet September - Bobby Van Jaarsveld

Soet September - Bobby Van Jaarsveld

Год
2012
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
218370

以下は曲の歌詞です Soet September 、アーティスト - Bobby Van Jaarsveld 翻訳付き

歌詞 " Soet September "

原文と翻訳

Soet September

Bobby Van Jaarsveld

Ek voel die aarde om my draai

As jy jouself hier om my swaai

Jy’s meer as wat my hart nog ooit wou hê

Soos die bloed hier in my vloei

Is jy die hart wat my laat bloei

Jy’s meer as wat my lippe

Ooit wou sê

Daar is niks wat ek ooit sal nodig kry nie

Ek het als want jy is hier by my

Jy bring die somer terug na my

Die koue winter is verby

Van my ooste tot my weste

Is jy altyd deel van my

So laat die storms teen ons draai

Tot waar Augustus winde waai

Soet September tot Desember

Is jy naby my

'n Deel van my

Jare gaan so gou verby

En hier is jy nog steeds by my

Jy’s alles wat my hart begeer en meer

Soos seisoene kom en gaan

Leer ons twee mekaar verstaan

Meer as wat ek ooit verwag het

Dit sou wees

Daar is niks wat ek ooit sal nodig kry nie

Ek het als want jy is hier by my

Jy bring die somer terug na my

Die koue winter is verby

Van my ooste tot my weste

Is jy altyd deel van my

So laat die storms teen ons draai

Tot waar Augustus winde waai

Soet September tot Desember

Dink ek net aan jou

Ek dink net aan jou

Jy gee my hoop

Jy bring die somer terug na my

Die koue winter is verby

Van my ooste tot my weste

Is jy altyd deel van my

So laat die storms teen ons draai

Tot waar Augustus winde waai

Soet September tot Desember

Is jy altyd deel van my

Jy bring die somer terug na my

Die koue winter is verby

Soet September tot Desember

Dink ek net aan jou

Ek dink net aan jou

Ek dink net aan jou

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます