Annatjie - Bobby Van Jaarsveld

Annatjie - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
203700

以下は曲の歌詞です Annatjie 、アーティスト - Bobby Van Jaarsveld 翻訳付き

歌詞 " Annatjie "

原文と翻訳

Annatjie

Bobby Van Jaarsveld

Ek sit en wonder wat van jou geword het is jy oraait want jy spook by my

Hoe kon ons dan so vinnig groot geword het dit voel dan net soos gister hier by

my

Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,

Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar

Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my

Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry

Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf

Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei

As jy sing het ek vir jou geluister al was jy vals was dit nogals mooi

En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister en elke Maandag 'n nuwe verskoning

hoor

Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,

Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar

Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my

Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry

Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf

Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei

Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê

Ook die jaar toe die Hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê

Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my

Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry

Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf

Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei

Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie sy sit hier langsaan my

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます