Kyk Waar Is Ons Nou - Bobby Van Jaarsveld

Kyk Waar Is Ons Nou - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
223920

以下は曲の歌詞です Kyk Waar Is Ons Nou 、アーティスト - Bobby Van Jaarsveld 翻訳付き

歌詞 " Kyk Waar Is Ons Nou "

原文と翻訳

Kyk Waar Is Ons Nou

Bobby Van Jaarsveld

As ek aan jou dink raak ek weg

My oë val toe en ek word weggevoer op vlerke van die wind

As ek met jou dans voel dit reg

Die sterre skiet en ons los spore op die maan en die melkweg

Gedagtes van jou langs my maak my lui vanaand

Ek sal vir ewig net hier by jou wees en met jou dans vanaand, en

Kyk waar is ons nou ek is mal oor jou

Ons het so ver gekom want almal het gesê

Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie

Kyk waar is ons nou, ek is mal oor jou

Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê

Hul het nooit gedink ek sal jou lief kan hê

Op hierdie oomblik voel ek jou as jy jou arms om my vou

En ek kan voel die hemel kyk

Jou huis is waar jou hart is jou hart is hier by my

En hy sal vir ewig net hier bly

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます