Jy Doen Dit Weer - Bobby Van Jaarsveld

Jy Doen Dit Weer - Bobby Van Jaarsveld

Год
2012
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
191840

以下は曲の歌詞です Jy Doen Dit Weer 、アーティスト - Bobby Van Jaarsveld 翻訳付き

歌詞 " Jy Doen Dit Weer "

原文と翻訳

Jy Doen Dit Weer

Bobby Van Jaarsveld

Jy’t kom inkyk

Deur die vensters van my siel

Jy’t gesien ek was verniel

Maar dit kon jou nie afskrik nie

Jy wou regmaak

Jy wou vrees in hoop omskep

En my lief jy weet jy het

Dis die liefde wat ons red

Jy doen dit weer

Doen dit weer

Jy kom en vat die seer

Jy maak dit heel

Maak my heel

Vir jou’s dit nooit te veel

Ek voel jou hier naby my

Hoor hoe jy sê vir my

Jy’s lief vir my

Lief vir jou

Jy gee vir my

Gee vir my

Jou hele lewe

En dit wys vir my

Wys vir my

Dit is die rede om jou

Styf te wil vashou

Jou nooit te laat gaan

Want ek is lief vir jou

Voel my liefde net vir jou

Toe jy omkyk

Was my hart vir jou gestuur

Ek het myself nie verbeel nie

Dit was vreeslose jonkheid

As ons terugkyk

Oor die jare reeds verby

Sou jy altyd veg vir my

Dit was altyd net ek en jy

Net ek en jy

Jy doen dit weer

Doen dit weer

Jy kom en vat die seer

Jy maak dit heel

Maak my heel

Vir jou’s dit nooit te veel

Ek voel jou hier naby my

Hoor hoe jy sê vir my

Jy’s lief vir my

Lief vir jou

Voel my liefde net vir jou

Jy doen dit weer

Doen dit weer

Jy kom en vat die seer

Jy maak dit heel

Maak my heel

Vir jou’s dit nooit te veel

Ek voel jou hier naby my

Hoor hoe jy sê vir my

Jy’s lief vir my

Lief vir jou

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます