以下は曲の歌詞です Lovesong Letter 、アーティスト - Bobby Van Jaarsveld 翻訳付き
原文と翻訳
Bobby Van Jaarsveld
Gisteraand het ek 'n brief vir jou geskryf swart op wit my liefde vir jou bely
Uit my pen het die woorde min geraak toe skryf ek 'n song want jy weet
Hoe ek briewe haat, en hy gaan so …
Hallo my engel wat maak jy nou ek wonder by myself waar is jy nou
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het vandag het ek seer want ek mis jou
so
Hierdie is my lovesongletter my briefie net vir jou 'n briefie net om te sê ek
is baie
Ek is bitter baie lief vir jou
Gisteraand het ek die song vir jou gesing uit my mond my hele hart vir jou
gebring
En daai brief is toe klaar en toegevou maar die woorde klink net beter
In 'n song vir jou, en hy gaan so …
'n Briefie met akkoorde 'n song met my woorde
Hierdie is my lovesong net vir jou, en hy gaan so …
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます