Vertaal - Karen Zoid

Vertaal - Karen Zoid

Год
2017
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
225630

以下は曲の歌詞です Vertaal 、アーティスト - Karen Zoid 翻訳付き

歌詞 " Vertaal "

原文と翻訳

Vertaal

Karen Zoid

Elke dag is ‘n raaisel

Elke dag is prag en

En ons laat skyn en ons laat dit straal

Ons is die skrywers en ons is die verhaal

Ons is die syfers wat die kode vertaal

Soos ons wandel deur die wolke

Plant ons land en sand

Neem my af, neem my op, neem my hand

Ons is die skrywers en ons is die verhaal

Ons is die syfers wat die kode vertaal

Elke dag is ‘n raaisel

Elke dag is prag en

En ons laat skyn en ons laat dit straal

Ons is die skrywers en ons is die verhaal

Ons is die syfers wat die kode vertaal

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます