Toe Vind Ek Jou - Francois Van Coke, Karen Zoid

Toe Vind Ek Jou - Francois Van Coke, Karen Zoid

Год
2021
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
248410

以下は曲の歌詞です Toe Vind Ek Jou 、アーティスト - Francois Van Coke, Karen Zoid 翻訳付き

歌詞 " Toe Vind Ek Jou "

原文と翻訳

Toe Vind Ek Jou

Francois Van Coke, Karen Zoid

Ek lê my wapens neer

Vanaand vir die eerste keer

Sien ek myself in jou oë

Ek het hierdie oorlog verloor

Ek staar na die bloed op my hande

Ek weet ek het verander

Jy dink ek praat net weer

Ek het jou lief

Ek sweer

Geen pretensie

Geen beheer x4

Buite die stemme wat skater

Vriende wat groet

Sien jou later

Elkeen vind sy pad

Ek weet ek moet ook my skat

Hey, my sweet

Hey, my baby

Jy’s my toevlug

Wil jou nooit laat huil nie

Jy’s my lied

Jy’s my wysie

Ons het 'n hond

Ons het 'n huisie

Ek het genoeg gegee

Ek het genoeg geskree

Ek het lankal terug geleer

Maar nog steeds het ek probeer

Vlug soos 'n verraaier

Van dit wat my vashou

Daar was monsters in die donker

Toe vind ek jou

Ek sweer

Geen pretensie

Geen beheer

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます