Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan - Karen Zoid, Neil Sandilands

Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan - Karen Zoid, Neil Sandilands

Год
2020
Язык
`英語`
Длительность
235050

以下は曲の歌詞です Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan 、アーティスト - Karen Zoid, Neil Sandilands 翻訳付き

歌詞 " Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan "

原文と翻訳

Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan

Karen Zoid, Neil Sandilands

En toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan

Daar was geen ridders op wit perde geen manne op die maan

Vissies in Venesië en maskers in Wuhan

Daar was panic daar was vrede toe die wêreld stil gaan staan

En toe wonder ons oor woorde en waar om te begin

First we take Manhattan then we take Berlin

Wat om te laat gaan oh wat om te ontgin

Hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min

Hoe verwoord mens

Voor wie le jy jou gebede

Aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk

Daar was toilet papier en WIFI toe die wêreld wakker skrik

Elke man vrou en kind

in die wind

Soveel liefde wat ons vind

One day

Yeah one day at a time man

At a time

To reach a destination we all have to take that first step

Whether your destination is to rise above that problem that you have now

Or just getting to where you want to be in life

One day at a time

The saying goes one day is one day

But to get to that day, that one day

That specific day

You’re gonna have to take it one day at a time man

Die kortste distansie tussen twee punte

Is ‘n straight lyn en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk

En saam beteken niks sonder ek en jy nie

So let’s take it one day at a time

As jy ‘n beter

Ons is saam init so oorwinning is ‘n definit

Daars 'n ek in jou so wees maar op die uit kyk

En om te kyk na jou moet ek ok self na my kyk

Bid vir verlossing op my knieë vra die vader vir help

Skouers breek vir wie geval het om wee op te tel

Sê my mening my ma se kind byt vas my guy

Want my bru you make it just take it one day at a time

Die helde was weer mense minder self voldaan

Ons was stadig oor die klippe ons sal stadig weer op staan

Was stilte vir die dromer wat erens heen wou gaan

Ons was broers en ons was sisters toe die wereld stil gaan staan

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます