Dames en Here - Karen Zoid

Dames en Here - Karen Zoid

Год
2017
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
220440

以下は曲の歌詞です Dames en Here 、アーティスト - Karen Zoid 翻訳付き

歌詞 " Dames en Here "

原文と翻訳

Dames en Here

Karen Zoid

Dames en here

Is u ontevrede

Is alles wat mooi is

Net in die verlede

Is almal wat omgee

Al lankal oorlede

Of staar u net vas

In u eie ooglede

Die probleem

Van geen ineem

Die realiteite

En sleutel besluite

Vir u oorlewing in die samelewing

Universiteit ekonomies gestuit

En die gaping raak groter

N uil op n kluit

Smelt die beelde

Ons leef in weelde

Luister vir die tannie

Luister vir die oom

Tannie met die tellie en die mikrofoon

Tannie het n antwoord, tannie het n droom

Want tannie is die skuim en tannie is die room

Luister liewe kindersna tannie se verhaal

Want tannie moes haar toekoms uit die aarde haal

Mamma se kinders van mamma se taal

Kyk links kyk regs

Hou links

Hou links

Somtyds voel jy skuldig

Somtyds voel jy kwaad

Somtyds voel jy lus om net daaroor te praat

Oor ouma en oupa wat gesit het op die stoep

Ouma en oupa kan nie antwoord as jy roep

Liefde is die antwoord

Liefde is die droom

Meegevoel suid afrika

Meegevoel jou troon

Luister vir die tannie

Luister vir die oom

Kyk links

Kyk regs

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます