Maak Dit of Breek Dit - Karen Zoid

Maak Dit of Breek Dit - Karen Zoid

Год
2017
Язык
`オランダ語`
Длительность
226700

以下は曲の歌詞です Maak Dit of Breek Dit 、アーティスト - Karen Zoid 翻訳付き

歌詞 " Maak Dit of Breek Dit "

原文と翻訳

Maak Dit of Breek Dit

Karen Zoid

Maak dit, maak dit of breek dit

Dra dit, dra dit of sleep dit

Raak dit, raak dit nou beter

Vra dit, vra dit of weet dit

Nog ‘n siel is verkoop aan die man wat altyd lag

Verbrand die koerant laat my sien

En ek luister na ‘n man wat maak asof hy sing

(Baie dankie, ons geniet jou)

Maak dit, maak dit of breek dit

Dra dit, dra dit of sleep dit

Raak dit, raak dit nou beter

Vra dit, vra dit of weet dit

Die geklak van ‘n hak op ‘n gladde marmer vloer

In die gemeenskap van sjampanje en parfuum

Al die geld en geweld perfek gekamofleer

Dis waar die ryk die arm man beheer

Hy’s in beheer x 10

Maak dit, maak dit of breek dit

Dra dit, dra dit of sleep dit

Raak dit, raak dit nou beter

Vra dit, vra dit of weet dit

Maak dit, maak dit of breek dit

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます