Dis 'n Land - Snotkop, Karen Zoid

Dis 'n Land - Snotkop, Karen Zoid

Год
2016
Язык
`オランダ語`
Длительность
210360

以下は曲の歌詞です Dis 'n Land 、アーティスト - Snotkop, Karen Zoid 翻訳付き

歌詞 " Dis 'n Land "

原文と翻訳

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid

Dis 'n land van kleure en klank.

Dis 'n land van oorvloed en dank.

Dis 'n land wat almal na strewe.

Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan.

Op 'n bly plek leer

jy vir my.

Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys.

Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis.

Dis die land van goeie hoop en Tassenberg.

Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg.

Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer.

En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader.

Seën asseblief hierdie land van in ons woon en al die ander mens wat soos ek

van vrede droom.

Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo.

Dis 'n land van kleure en klank.

Dis 'n land van oorvloed en dank.

Dis 'n land wat almal na strewe.

Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan.

Op 'n bly plek leer

jy vir my.

Dis 'n land van kleure en klank.

Dis 'n land van oorvloed en dank.

Dis 'n land wat almal na strewe.

Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan.

Op 'n bly plek leer

jy vir my.

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます