Dik In Desember - Snotkop

Dik In Desember - Snotkop

  • リリース年: 2018
  • 言語: アフリカーンス語
  • 間隔: 4:02

以下は曲の歌詞です Dik In Desember 、アーティスト - Snotkop 翻訳付き

歌詞 " Dik In Desember "

原文と翻訳

Dik In Desember

Snotkop

So as dit lyk soos vakansie

En dit ryk soos vakansie

En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE

En as dit klink soos vakansie

En dit blink soos vakansie

En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE

Die jol is dik in Desember

Dik in Desember

Al die boude lyk soos prente, parmantige presente

Kyk hoe pronk al die vente

Brandewyn trek nou rente

Jol is dik in Desember

(Dik in Desember)

Kom stamp dit los

Jy en jou bende

Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Ek voel 'n veer

Ek het my sente

Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Kom stamp dit los

Jy en jou bende

Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Ek voel 'n veer

Ek het my sente

Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber’s aan

Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar

Girls in die karavan, hul maak my tent op slaan

Is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar

Ooh weh ooh

Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar

Ooh weh ooh

Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar

So as dit lyk soos vakansie

En dit ruik soos vakansie

En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE

En as dit klink soos vakansie

En dit blink soos vakansie

En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE

Die jol is dik in Desember

Dik in Desember

Ek het drank in my Venter

Vanaand raak ons flenters

Ons is vol goeie wenke

Partyjie presidente

Dik in Desember

(dik in Desember)

Kom stamp dit los

Jy en jou bende

Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Ek voel 'n veer

Ek het my sente

Die jol is dik in Desember, Desember is dik

Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber’s aan

Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar

Girls in die karavaan, hul maak my tent op slaan

Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar

Ooh weh ooh

Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar

Ooh weh ooh

Is lis vir morsig raak tot dat jou ma verjaar

Ooh weh ooh

Ons gaan vakansie hou tot dat jou sister trou

Ooh weh ooh

Ons gaan parmantig raak tot dat die vensters kraak

Ooh weh ooh

Ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink

Ooh weh ooh

Ja ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink

このアーティストの他の曲:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

サイト上の新しいテキストと翻訳:

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます