以下は曲の歌詞です Stuk Van Jou 、アーティスト - Bok van Blerk 翻訳付き
原文と翻訳
Bok van Blerk
So dis nou hoe dit is
En dis wat jou tasse se
Al was jy dan ontrou
Ek wil nog van jou hou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek’s die grootste stuk van jou
So dis nou waar jy le
En dis waar wat my pelle se
Jou trane is te lou
Hoop hy kan van jou hou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek’s die grootste stuk van jou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Se my wie stap saam met jou
Asseblief tog babes onthou
Ek’s die grootste stuk van jou
Grootste stuk van jou
Grootste stuk van jou.
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます