Die Kaplyn - Bok van Blerk

Die Kaplyn - Bok van Blerk

Альбом
Afrikanerhart
Год
2009
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
289280

以下は曲の歌詞です Die Kaplyn 、アーティスト - Bok van Blerk 翻訳付き

歌詞 " Die Kaplyn "

原文と翻訳

Die Kaplyn

Bok van Blerk

Tussen bosse en bome

Tussen grense waar ons almal op more

Maar op agtien was ons almal verlore

Hoe kan ons verstaan?

En vir wie weeg nou ons lewe

Want net God alleen weet waaroor ons bewe

Want op agtien wou ons almal net lewe

Net een slag toe was jou lewe verby

Roep jy na my?

Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?

Deur die jare het die wereld gedraai

Toe ons jonk was ho sou ons dit kon raai

Soek jy na my?

Soek jy my nou in die stof n jou bloed?

Jy’s gese jy hoor hoe God na jou roep

Toe’s dit alles verby

Na al hierdie jare

Ver verlore durf ons rond in ons dade

Met soldate leef met grense soos skare

Hoe kan ons verstaan?

Want daai bos vreet ons spore

In die donker bos as broeders gebore

In die donker saam gebid vir e more

Met een slag toe was jou lewe verby

Roep jy na my?

Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?

Deur die jare het die wereld gedraai

Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou?

Is jou naam daarop ons mure behou?

Jy was nooit vereer en niemand gaan nou

Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou

En by daai mure

Staan ek vir ure

Maar waar’s jou naam nou my vriend?

Kan hul nie verstaan

Jou soldate vergaan

Sonder rede dra hulle die blaam

Roep jy na my?

Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?

Deur die jare het die wereld gedraai

Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou?

Is jou naam daarop ons mure behou?

Jy was nooit vereer en niemand gaan nou

Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou

En by daai mure

Staan ek vir ure

En by daai mure

Staan ek vir ure

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます