Tequila En Gin - Appel

Tequila En Gin - Appel

Год
2019
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
246400

以下は曲の歌詞です Tequila En Gin 、アーティスト - Appel 翻訳付き

歌詞 " Tequila En Gin "

原文と翻訳

Tequila En Gin

Appel

Kan ek aan jou vuur vat

Is jou kole wat met my praat

Sien jou in die skuur skat

Met jou John Deere kappie aan

Wys vir my jou grond pad

Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande

Sal ek ploeg vir jou tyd

Sys nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie

Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die

Sys ‘n boeremeisie

Oe ja sys ‘n boere meisie

Sy lyk vir my soos tequila en gin

‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk

Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit

Ek sien haar dans soos die

Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit

Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein

Vra my of ek vas dans

Sys die meel op hierdie skuur se vloer

Dinge raak nou warm

Oh hel sy toor met hierdie boer

Gryp my aan die arm

Sy sê bokkie nou isit jy

Dis net in die Vrystaat

Waar jy haar hart sal kry

Sy dra die uitvoer lemoene

Sy staan uit bo die res

Sys ‘n boeremeisie

Oe ja sys ‘n boere meisie

Sy lyk vir my soos tequila en gin

‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk

Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit

Ek sien haar dans soos die

Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit

Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein

Sy lyk vir my soos tequila en gin

‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk

Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit

Ek sien haar dans soos die

Sy lyk vir my soos tequila en gin

‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk

Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit

Ek sien haar dans soos die

Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit

Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます