So Bly Jy Glo My Vrind - Appel

So Bly Jy Glo My Vrind - Appel

Год
2019
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
214080

以下は曲の歌詞です So Bly Jy Glo My Vrind 、アーティスト - Appel 翻訳付き

歌詞 " So Bly Jy Glo My Vrind "

原文と翻訳

So Bly Jy Glo My Vrind

Appel

Daar is stemme wat praat in sy gange

Stemme wat vrot van die verlange

Hy maak ‘it stil met ‘n laaste sluk van water, vuil water

Whiskey en water

‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn

Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn

Ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn

Ons gaan nou saam baklei

Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man

Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar

Come hell or high water my bloed bek is daar

Ek is so bly jy glo my kind

So bly jy glo my kind

Die vraat van die dae, die dae daar in Baanstabel straat

Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat

Jou kettie was jou roer in jou harte stoere boer

Jy het geglo soos ‘n kind

Eks so bly jy glo my vrind

Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man

Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar

Come hell or high water my bloed bek is daar

Ek is so bly jy glo my kind

So bly jy glo my kind

Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man

Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar

Come hell or high water my bloed bek is daar

Ek is so bly jy glo my kind

So bly jy glo my kind

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます