Kinders Van Die Wind - Mango Groove, Juanita Du Plessis

Kinders Van Die Wind - Mango Groove, Juanita Du Plessis

Год
2016
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
212000

以下は曲の歌詞です Kinders Van Die Wind 、アーティスト - Mango Groove, Juanita Du Plessis 翻訳付き

歌詞 " Kinders Van Die Wind "

原文と翻訳

Kinders Van Die Wind

Mango Groove, Juanita Du Plessis

Ek ken 'n ou, ou liedjie

Van lewenswel en wee

Van lank-vergane skepe in

Die kelders van die see

Die woorde is vergete

En tog, die deuntjie draal

Soos vaag-bekende grepies in

'n Baie ou verhaal

Swerwers sonder rigting

Soekers wat nooit vind

En eindelik was almal maar

Kinders van die wind

Gesigte, drome, name

Is deur die wind verwaai

En waarheen daardie woorde is

Sou net kind kon raai

Swerwers sonder rigting

Soekers wat nooit vind

En eindelik was almal maar

Kinders van die wind

Von swerwers sonder rigting

Von soekers wat nooit vind

En eindelik was almal maar

Kinders van die wind

En eindelik was almal maar

Net kinders van die wind

Kinders van die wind

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます