Beautiful - Kurt Darren

Beautiful - Kurt Darren

  • リリース年: 2013
  • 言語: 英語
  • 間隔: 4:17

以下は曲の歌詞です Beautiful 、アーティスト - Kurt Darren 翻訳付き

歌詞 " Beautiful "

原文と翻訳

Beautiful

Kurt Darren

Ja drome word waar

Soos 'n engel het jy uit die Hemel geval Beeldskoon en perfek

gelukkig is ek dat ek langs jou kan le

Net voor jy wakker word

besef ek daar is niks meer wat ek kort

ek sien myself in jou ek wil jou altyd by my hou om elke dag vir jou te se

Jy is Beautiful vir my

Jy is Beautiful verby

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy

Soos die Hemel neerdaal

waar die sonstrale elke oggend op jou val soos in 'n droomverhaal

het my Hart vir jou geval.

Jy is Beautiful vir my

Jy is Beautiful verby

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy

Jy is Beautiful vir my

Beautiful verby

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy

Jy is Beautiful vir my ohh

Jy is Beautiful

Jy is Beautiful verby

Jy is Beautiful

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy.

このアーティストの他の曲:

2

Under African Skies

Mango Groove, Kurt Darren, 'Big Voice Jack' Lerole • 2016

サイト上の新しいテキストと翻訳:

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます