
以下は曲の歌詞です As Ek Skreeu 、アーティスト - Jo Black 翻訳付き
原文と翻訳
Jo Black
Hou… hou aan glo
Na die storm jou breek
Sal jy weer op kan staan
Staan jou man
Doen wat jy kan
Net soos Dawid
Sal die reus jou nie verslaan
As ek skree
Sal jy sing
Die hele wêreld
Sien ons lig skyn
Van die Noord
Tot die Suid
Lig jou hande
En sing voluit
Breek… breek dit af
Breek die mure
Wat jou vas en binne hou
Wees jouself
En gee net meer
Daar is iemand daarbuite
Wat 'n held soos jy waardeer
As ek skree
Sal jy sing
Die hele wêreld
Sien ons lig skyn
Van die Noord
Tot die Suid
Lig jou hande
En sing voluit
Woa ho ho
Woa ho ho
Woa ho ho ho
Woa ho ho ho
Woa ho ho
Woa ho ho
Woa ho ho ho
Woa ho ho ho
As ek skree
Sal jy sing
Die hele wêreld
Sien ons lig skyn
Van die Noord
Tot die Suid
Lig jou hande
En sing voluit
Woa ho ho
Woa ho ho
Woa ho ho ho
Woa ho ho ho
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます