以下は曲の歌詞です So Lank Sal Ek Jou Liefhe 、アーティスト - Jay 翻訳付き
原文と翻訳
Jay
Jy is soos rooiwyn, raak beter elke dag
Jy maak my dronk op liefde, jy het my in jou mag
Jy is soos water deur alles wat jy gee
Jy hou my aan die lewe jy red my elke keer
Ek wil nie sonder jou nie, ek kan nie sonder jou nie
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
Jy is soos heuning
'n Goue stukkie soet
Jy troos my met jou druppels
Jy gee my nuwe moed
Jy’s soos 'n reënboog,
jou kleure in my swart
Jou liefde het nie einde
jou goudpot is jou hart
Ek wil nie sonder jou nie, ek kan nie sonder jou nie
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
So lank sal ek jou liefhê
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
en die groenste woude groei in die woestyn
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
Hoe lank sal ek jou liefhê?
So lank sal ek jou liefhê
Hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
en nogsteeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
様々な言語の楽曲
あらゆる言語への高品質な翻訳
必要なテキストを数秒で見つけます