Biscuits & biltong - Jack Parow, David Kramer

Biscuits & biltong - Jack Parow, David Kramer

Альбом
Dis Hoe Ons Rol - Super Seep Skoon (Vloekvry Uitgawe)
Год
2016
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
205800

以下は曲の歌詞です Biscuits & biltong 、アーティスト - Jack Parow, David Kramer 翻訳付き

歌詞 " Biscuits & biltong "

原文と翻訳

Biscuits & biltong

Jack Parow, David Kramer

Ja die Aarde is groot en die sterre is klein

Daar’s net akkedisse in die woestyn

Bokke en dorings en die bitter alwyn

Ek en die Ooskus

But it’s not the same

Ek sê: Biscuits en Biltong

Ek is ‘n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Gee vir my ‘n sweep

Gee my 'n stok

Gee my 'n vroutjie in 'n bontrooi rok

Gee my die oop veld waar die bokke wei

Daar tussen die klippe sal jy my kry

'Cause

Biscuits en Biltong

Ek is ‘n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

O die sterre bo die groot stad

En die liggies in die nag

Het my weggetrek en verober

En in die donkerte geslag

En teen die breek van die golwe

En die kraak van die sweep

Het ek bakklei en gestruggle

En toe stadig wegbeweeg

So nou’s ek terug in die oop veld

En terug in die gras

Weer terug waar my voete in die poele rond kan plas

Terug tussend die landerye

En terug tussen die stof

Terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond

Waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek

En waar die grond en die modder vlekke maak op my broek

Terug tussen die wynlande en terug met die tang

Terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang

Terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry

En waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my

Waar die kinders in die straat speel

En dit altyd ruik na braai

Want dis my plekkie daai!

Daar’s min waterstrome

Wind en sand en diamantdrome

Koue bloue hemel met geen genade

Cause

Biscuits en Biltong

Ek is ‘n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is ‘n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is ‘n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is ‘n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong

Ek is 'n Weskus klong

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます