Blomme - Early B

Blomme - Early B

Год
2021
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
255580

以下は曲の歌詞です Blomme 、アーティスト - Early B 翻訳付き

歌詞 " Blomme "

原文と翻訳

Blomme

Early B

Gee my my blomme

Asseblief kry julle dankies maar in orde

Ek soek my blomme

Van julle weet wat beteken ek jy jou donder

Hey wa my blomme

Moetie wag tot eke ses voet ses le onder

Ek soek my blomme

Ek soek my blomme nomme

Gee my blomme

Ek soek my blomme

Gee my my blomme

Asseblief kry julle dankies maar in orde

Ek soek my blomme

Van julle weet wat beteken ek jy jou donder

Hey wa my blomme

Moetie wag tot eke ses voet ses le onder

Ek soek my blomme

Ek soek my blomme nomme

Gee my blomme

Ek soek my blomme check it

Gee my blomme

Hybrid dais ek soos Mortal Kombat se Cyrax

Sien jy hande in die lig so sore mense gooi nog blind na my toe

Dais facts

Julle rappers like lieg, julle sien nie die man nie

Wat kielie julle, is dai kielie se abreviasie

Skel op facebook post ma hy sien dit nie raak nie

Want my visie is gevestig op ‘n doel vir die nasie

Gedink ek moet jou wys my bru ek is dai ou

Bought 3 Vtec’s for every city that I roll

Los haar besluit, los ha sê sy vir my aanskou

Soos ek ken vir jou maar ek dan ‘n ou

En dais history picture me

Ek claim victory sny julle hond rappers op my beef tape se title is butchery

Man ek is op ‘n ander level ouens kan nie op en af

is dit ‘n regte reason

Bradde wiet gehoor die outjie van die dal vir sy boeke deur die tax season

Na al die jare is ‘n man nog hieso brie

People say I’m the best, I don’t wanna go down in history

Want, almal da is vrek

Jy maak moves van die toilet tot die kitchen brie

I’m outside like how about that

En kykie strictly for those that’s sick of me

Ek sê way, hou jou bek

Gee my my blomme

Asseblief kry julle dankies maar in orde

Ek soek my blomme

Van julle weet wat beteken ek jy jou donder

Hey wa my blomme

Moetie wag tot eke ses voet ses lê onder

Ek soek my blomme

Ek soek my blomme nomme

Gee my blomme

Ek soek my blomme

Gee my my blomme

Asseblief kry julle dankies maar in orde

Ek soek my blomme

Van julle weet wat beteken ek jy jou donder

Hey wa my blomme

Moetie wag tot eke ses voet ses le onder

Ek soek my blomme

Ek soek my blomme nomme

Gee my blomme

Ek soek my blomme check it

Gee my blomme

Ek maak die kwaad ouens baas

Drop ‘n EP

Early B I rap nca drive fast cars

Julle isi naar nie ouens man julle is naar naar

Klomp flouse se bleddy tag lines is geduplicate

Die goat van een single het album budget gerecuperate

Plus ek het 18 van dai goed and I went gold

Been selling so much ouens thought I sold my soul

Paar ure van my shows is ‘n jaar van joune

Verstaan jou nou dat ek, ek is dai ou

Elke feature wat ek maak is 'n certified binne en hys top ten

Alle eer aan God bra my Jah rule sonder dai grof stem

Ek run rap in die straat le stil dai want ek druk vir P. E

MC Earl en Agemi

I found that

Released more than a couple hundred numbers brie

En uh

I still rap

Kyk hieso I all julle songs

Van 'n alchohol rap

Is vani dal af moen nie try nie brie

Wa my blomme jy, jy voetsek

Gee my my blomme

Asseblief kry julle dankies maar in orde

Ek soek my blomme

Van julle weet wat beteken ek jy jou donder

Hey wa my blomme

Moetie wag tot eke ses voet ses lê onder

Ek soek my blomme

Ek soek my blomme nomme

Gee my blomme

Ek soek my blomme

Gee my my blomme

Asseblief kry julle dankies maar in orde

Ek soek my blomme

Van julle weet wat beteken ek jy jou donder

Hey wa my blomme

Moetie wag tot eke ses voet ses lê onder

Ek soek my blomme

Ek soek my blomme nomme

Gee my blomme

Ek soek my blomme check it

Gee my blomme

Bradda man die rappers wili leer nie

Ek geword gebless en my God

Beter as ek, moen jou nie verbeel nie

Spyt poepe julle is wind kak really

Mens mis ‘n man se ou styl dearly

And I’m like sorry ouens ek gaan dit nie gee nie

Vir tien jaar

Nou maak niks, nee brie

No never that, you’re not getting it

Julle rappers wil nie groei nie so you never get

As ek celibate

Want die outjie ruk op plekke that you never did

Haat dit of smaak dit die coloured outjie jy slaan dit

Golwe skare bymekaar soos toe Moses sy staf gesak het, ya

Bloemendal se bra, die regte rap star

Buy your mothers house and car met my capitec card

Ek is so bleddie nca, is FNB bra

From ‘n boep I went to abs na baie rap geld

Chise

Is vani dal af meisie

Hoya

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます