Honderd Jaar - Die Campbells

Honderd Jaar - Die Campbells

  • リリース年: 2011
  • 言語: 英語
  • 間隔: 2:48

以下は曲の歌詞です Honderd Jaar 、アーティスト - Die Campbells 翻訳付き

歌詞 " Honderd Jaar "

原文と翻訳

Honderd Jaar

Die Campbells

al word ons n honderd jaar

sal ons liefde steeds bly staan

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

al word ons n honderd jaar

sal ons liefde steeds bly staan

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

dis was n mooi aan hier in september maand onder die eikeboom

daar het ek jou gevra jou liefde is dit waar

jou antwoord was toe ja

jy was die girl vir my jou liefde kon ek kry ons is nog altyd saam

jy het beloof aan my om getrou te bly veraltyd aan my sy

al word ons n honderd jaar

sal ons liefde steeds bly staan

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

al word ons n honderd jaar

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

stap ons daar verby kan ons onthou die piekniek so lank gelede

daar het ek jou gevra om my ring te dra jou antwoord was toe ja

al word ons n honderd jaar

sal ons liefde steeds bly staan

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

al word ons n honderd jaar

sal ons liefde steeds bly staan

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

al word ons n honderd jaar

sal ons liefde steeds bly staan

al word ons n honderd jaar

ons behoort aan mekaar

ons behoort aan mekaar

ons behoort aan mekaar

このアーティストの他の曲:

サイト上の新しいテキストと翻訳:

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます