Kruidjie Roer My Nie - Anton Goosen, Steve Hofmeyr

Kruidjie Roer My Nie - Anton Goosen, Steve Hofmeyr

Альбом
Toeka
Год
2018
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
240300

以下は曲の歌詞です Kruidjie Roer My Nie 、アーティスト - Anton Goosen, Steve Hofmeyr 翻訳付き

歌詞 " Kruidjie Roer My Nie "

原文と翻訳

Kruidjie Roer My Nie

Anton Goosen, Steve Hofmeyr

Jy’s 'n bondeltjie liefde

As ons donkiekar ry

En die stadsliggies waai

Ver by ons verby

Jou oë' s so mooi

En my hart is die prooi

My hart in die weegskaal

Reg in my kraal

My hart in die weegskaal,

Reg in my kraal

Koor

Kruidjie roer my nie, hee…

Is die naam wat jou vrinne jou noem

Maar kruidjie roer my nooit weer nie

Is hoe ek voel as ek jou soen

de te lettel lettel… ledi le

de te lettel lettel… ledi le

In 'n huis of paleis

'n Pondok of 'n hok

Met jou aan my sy

Gaan die wêreld verby

Liefde’t sy flikkertjie flikker gegooi

En die hart binne my

'n Gewillige prooi

Die hart binne in my

'n Gewillige prooi

Die hart binne in my

n Gewillige prooi

Koor

Kruidjie roer my nie, hee…

Is die naam wat jou vrinne jou noem

Maar kruidjie roer my nooit weer nie

Is hoe ek voel as ek jou soen

de te lettel lettel… ledi le

de te lettel lettel… ledi le

Jy’s 'n bondel liefde

As ons donkiekar ry

En ek speel konsertina

Vir jou en vir my

Wat maak alles saak;

waar ons twee gaan bly?

In Waterkloofrif of langs Parrafontein!

In Waterkloofrif of langs Parrafontien!

Koor

Kruidjie roer my nie

Is die naam wat jou vrinne jou noem

Maar kruidjie roer my nooit weer nie

Is hoe ek voel as ek jou soen

de te lettel lettel… ledi le

de te lettel lettel… ledi le

Kruidjie roer my nie

Is die naam wat jou vrinne jou noem

Maar kruidjie roer my nooit weer nie

Is hoe ek voel as ek jou soen

de te lettel lettel… ledi le

de te lettel lettel… ledi le

de te lettel lettel… ledi le

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます