Mengelmoeskardoes - サーティーン, 3, 2008 South Africa

Mengelmoeskardoes - サーティーン, 3, 2008 South Africa

Год
2009
Язык
`アフリカーンス語`
Длительность
198500

以下は曲の歌詞です Mengelmoeskardoes 、アーティスト - サーティーン, 3, 2008 South Africa 翻訳付き

歌詞 " Mengelmoeskardoes "

原文と翻訳

Mengelmoeskardoes

サーティーン, 3, 2008 South Africa

Meer as die vrot in 'n vrot pampoen

Groter as Hentiesbaai se wengaljoen

Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes

Meer as al die tieners wat op mixt chat

Verder as die sesse van Gibbs se bat

Meer as die gees by Klein Karoo kunstefees

Jy dink jy’s lief vir my

Maar ek lief jou meer

Jy dink jou hart klop vir my

Maar ek kan myne nie keer

As jy my wil druk hou ek jou stywer vas

Soen my gou, en ek sal jou verras

Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer

Ek lief jou meer

Langer as die draai van die Kaapse draai

Dieper as die see in 'n Weskusbaai

Wyer as wyd

Hoër as die hoogste berg

Meer as al die borrels in my borrelbad

Groter as die potholes op die noordwes pad

Verder as ver

Langer as die N1 lyn

Jy dink jy’s lief vir my

Maar ek lief jou meer

Jy dink jou hart klop vir my

Maar ek kan myne nie keer

As jy my wil druk hou ek jou stywer vas

Soen my gou, en ek sal jou verras

Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer

Ek lief jou meer

Jy dink jy’s lief vir my

Maar ek lief jou meer

Jy dink jou hart klop vir my

Maar ek kan myne nie keer

As jy my wil druk hou ek jou stywer vas

Soen my gou, en ek sal jou verras

Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer

Ek lief jou meer

Ooh ek lief jou meer

Ek lief jou meer

200万曲以上の歌詞

様々な言語の楽曲

翻訳

あらゆる言語への高品質な翻訳

クイック検索

必要なテキストを数秒で見つけます